Term 2

Vir ons kwartaal 2 projek, moes ons 'n trots Suid-Afrikaanse lig/lampskerm ontwerp vir Nando's. Ons moes gebruik maak van tradisionele kunsvlyte om dit wat eie is aan Suid-Afrika, uit te beeld. Ek het borduurwerk as my kunsvlyt gekies.
 
Soos hier bo gesien het ek van triangulasie gebruik gemaak om 'n eenvoudige raamwerk struktuur te vorm. Ek het dan klomp prentjies geborduur en dit aan die raamwerk vasgewerk.
Hier onder is 'n foto van die borduurwerkies:
 
 
Beskrywing van my finale konsep verwerf uit my ontwerp joernaal:
 



No comments:

Post a Comment